-
Merlyn Die Seemannetjie CD vertel deur Lochner de Kock (CD)
CD
Het jy geweet daar’s ‘n gaatjie in die middel van die see? En het jy al gehoor van Gaggavrotstad? Die stories vol byklanke en liedjies is ‘n ware belewenis. Kom deel in al Merlyn se pret en avonture!
-
Geliefde sprokies CD Vertel deur Cindy Swanepoel (CD)
CD
Kom deel in die wonderwereld van sprokies … ‘n hele fantasiewereld saamgevat in ses klassieke stories vir ure se lees- en kykgenot vir jonk en oud. Eendag, lank, lank gelede …
-
My Storie-Skatkis: CD Vol 2 vertel deur Lochner de Lock (CD)
‘n Koei met ‘n serpie, ‘n spierwit donkie … Jy sal kennis maak met splinternuwe karakters en menige avonture met hulle meemaak. Sluit by hulle aan op hul reise, deel in hul avonture en ontdek ‘n skatkis van stories om jou na sprokiesland weg te voer.
-
Avonture op die plaas: Vol. 2 (CD) Vertel deur Lochner de Kock
(CD)
Boer Frans se plaas le lekker knus langs ‘n klein stroompie ver van die stad af. Op die plaas bly baie diere gelukkig saam.
Boer Frans se plaas le lekker knus langs ‘n klein stroompie ver van die stad af. Op die plaas bly baie diere gelukkig saam. Lochner de Kock vertel van al die diere se avonture op boer Frans se plaas. Stories op die CD: Gertjie se uitstappie; Hansie vlieg weg!; Manie Muis skrik groot; Boel en Dolla; Ses stoute varkies; ‘n Indringer op die plaas. -
Droombos (Volume 2) deur Annelize Bester (CD)
Brand New, still in original packaging.
Diep, diep in die hart van Droombos, daar waar net bosdiertjies, feetjies en kabouters woon en waar kindertjies net in hul drome kan kom, het daar eendag ‘n baie spesiale lelie begin blom … Maak toe jou ogies, luister fyn en kom kuier saam in Droombos. Volume 2: Pollie Poskabouter se leë possak; Kersvader se groot glips; Vaak Vaatjie Vergeetkabouter
-
Droombos (Volume 1) deur Annelize Bester (CD)
Brand New, still in original packaging.
Diep, diep in die hart van Droombos, daar waar net bosdiertjies, feetjies en kabouters woon en waar kindertjies net in hul drome kan kom, het daar eendag ‘n baie spesiale lelie begin blom … Maak toe jou ogies, luister fyn en kom kuier saam in Droombos. Volume 1: Droombos se nuwe prinsessie; Reenboogfeetjie se ongeluk; Talienkie Tandmuis en die dief; Klaas Vakie se lang nag; Diep in Droombos …