Back to all products
R100.00
Om 05:36 hardloop die vrou teen die hang van Leeukop. Sy is jonk, beeldskoon, Amerikaans - en beangs. Sy word soos ʼn dier gejag deur mans wat net ure gelede haar beste vriendin se keel afgesny het. Bennie Griessel neem die spoor. Maar net wanneer hy op die punt staan om die Amerikaanse meisie te red, skiet hulle hom. Reg in die hart. Redelik normale dag, jou tipiese dertien uur van Suid-Afrikaanse wetstoepassing.
1 In Stock
SKU: 9780798150101
Category: Afrikaans (Adult), South African -Adult/children
Kobra (Afrikaans, Paperback) by Deon Meyer
Ikarus (Afrikaans, Paperback) by Deon Meyer
Koors (Afrikaans, Paperback) by Deon Meyer
Lekker lawwe lagboek 5 : grappe van kort tot lank (Maritha Snyman)
R40.00
Goed Om Te Weet : Die Feiteboek Vir Ingeligte Suid-Afrikaners Paperback Afrikaans By (author) George Claassen , By (author) Hans Buttner