Bakgat Braai 2 by De Waal Davis

R150.00

(Paperback)

As jy moeg is daarvoor om dieselfde ou tjops en wors te braai met gebottelde souse wat MSG bevat, is hierdie 'n boek met 'n ander benadering tot braai. Na die ongelooflike sukses van Bakgat Braai, het de Waal Davis weereens 'n uitnemende versameling internasionale resepte aangepas vir Suid-Afrika se gunsteling tydverdryf - braai.

1 In Stock

SKU: 9781770079342

Category: Cookery (Adult), South African -Adult/children