Geheime Koninkryk: Leliemeer: Boek 10 (Afrikaans, Paperback) Rosie Banks

R80.00

Janie, Bianka en Tamsin het baie pret by Leliemeer saam met die waternimfe. Maar wanneer koningin Gorina en haar Stormkabouters 'n towerspreuk oor die Kristalwaterval uitspreek, word hulle pret vinnig bederf. Sal die meisies dit regkry om die towerspreuk te verbreek en die towerwater te kry wat hulle vir koning Kieliebaard se wondermiddel nodig het?

Condition: Used, expect small scuff on front cover - pages all clean.

1 In Stock

SKU: 9780799371116

Category: Afrikaans (Children)