Gehieme Koninkryk, Towerberg: Boek 5 Paperback By (author) Rosie Banks

R80.00

Janie, Bianka en Tamsin is op pad na die bevrore hange van Towerberg! Kan hulle koningin Gorina se vyfde weerligstraal betyds kry – voordat die arme sneeubouters in ysstandbeelde verander? Saam met koning Kieliebaard en hul feetjiemaat, Trixi, beleef die drie maats hierdie keer ’n bibberende avontuur in 'n sneeuwit wonderwêreld.

Condition: Like new.

1 In Stock

SKU: 9780799358582

Category: Afrikaans (Children)