Juffrou is 'n Monster (Afrikaans, Paperback) R. L. Stine

R40.00

Gryp 'n Griller - nóú! In Juffrou is ’n monster - Griller 8 is grapjas Paul Pretorius al weer met sy streke besig - so erg dat die onderwysers hom "'n probleemkind" begin noem. Sy ouers se oplossing is om hom weg te stuur na 'n private skool vir toppresteerders iewers in die Drakensberge. En dis hier waar sy pad kruis met dié van juffrou Fretang.

Condition: Cover a bit tatty around the edges, but the pages inside are in very good condition.

1 In Stock

SKU: 9780624037231

Category: Afrikaans (Children)