Klein Grillie Spinnekop: Die Verjaarsdagverrassing by Diana Amft

R50.00

(Hardcover)

Klein Grillie Spinnekop is baie opgewonde - dit is sy verjaarsdag. Hy het sy web met blommetjies versier en almal kom vier saam: Oom Langbeen, Tant Fiena en al die maats. Ook Tante Tarantula, pas terug van 'n safari af, sorg vir 'n klomp verrassings...

1 In Stock

SKU: 9781920660567

Category: Afrikaans (Children)