Leeus Eet Nie Hondekos Nie, Andre Bouchard

R60.00

Nie ’n hond nie, ook nie ’n kat nie! Hondekos stink,“ het Karlien se mamma en pappa gese. Omdat sy ’n gehoorsame klein dogtertjie is, bring sy toe maar ’n leeu huis toe. Om ’n leeu as ’n troeteldier te he kan nogal ’n advontuur wees, maar dit veroorsaak ook unieke probleme . . . ’n Boek vol heerlike galgehumor, tong in die kies geskryf vir kinders en grootmense. Beslis ’n baie spesiale prenteboek wat getuig van Andre Bouchard se unieke talente en skerp humorsin.

Leeus Eet Nie Hondekos Nie

Andre Bouchard Hardcover

5 In Stock

SKU: 9780798162913

Category: Afrikaans (Children), Nursery ( 0-5 )