My Eerste Bybelstories Hardcover by Monique Esterhuyse

R60.00

Die eenvoudige, lewendige teks en groot, kleurryke illustrasies maak die stories in hierdie boek die ideale manier vir jong kinders om met die Bybel kennis te maak. Van die stories in hierdie boek: Noag en sy groot boot; Die storie van Moses; Dawid en Goliat; Daniel in die leeukuil; Abraham en sy seun; Josef en sy broers; Jesus se vriende; Vyf duisend mense kry kos; Die goedhartige man; Die verlore seun; Die Paasverhaal.

Condition: Good clean pages, spine and cover has small scuff damage.

1 In Stock

SKU: 9781920389680

Category: Afrikaans (Children)