'n Spesiale Feetjiewens by Julia Hubery and Alison Edgson

R40.00

Lalie die muis hou baie van haar nuwe feetjiekostuum. "Ek is 'n regte feetjie!" roep sy uit en swaai haar glinsterende towerstaffie. Lalie probeer vlieg, maar sy land BOEMS! op die grond. Daarom besluit sy om eerder 'n feetjiewens te probeer. Maar kan Lalie regtig wense laat waar word?

1 In Stock

SKU: 9780799352641

Category: Foreign Languages (Children), Nursery ( 0-5 )