Vat & Voel: Is Jy My Mama? (Klein Tommie Tier)

R60.00

Klein Tommie soek oral na sy mamma, maar nie een van die diere wat hy ontmoet kan hom help nie. Sal Tommie Tier  ooit sy mamma kry?Hierdie bekoorlike kort storie sal jou kind in staat stel om nuwe woorde aan te leer en woordeskat uit te brei. Die vriendelike karakters en pragtige illustrasies maak van hierdie boekie pure leesgenot.

1 In Stock

SKU: 6009707412837

Category: Afrikaans (Children)