Back to all products
R90.00
Wat sal jy doen as 'n boelie jou goudvis in die skool se toilet afspoel? Dit is presies wat met Dennis gebeur. Gelukkig kry hy sy goudvis terug. Maar iets is nie reg nie ...
Daar wag 'n GROOT skok op die hele skool toe Dennis se goudvis begin groei en groei en GROEI!
Kort voor lank is selfs die weermag op die toneel. Dennis is die enigste een met 'n plan om 'n ramp te voorkom ...
'n Skreeusnaakse storie vir beginnerlesers, in maklik verstaanbare taal geskryf, met prettige volkleur-illustrasies deur die talentvolle Zinelda McDonald.
Condition: Like new
1 In Stock
SKU: 9780799373943
Category: Afrikaans (Children)
Die Haastige Brandweerman (Hardcover) by Alan MacDonald
R30.00
My Eerste Tweetalige Woordeboek/My First Bilingual Dictionary softcover by Getrude Elliott, Ellen Wales Walpole
R80.00
Die Avonture van Tonie en sy Maats - volume 5 hardcover by Roy Harding
Justin Fortuin, Skattejagter softcover by Theresa van Baalen
R100.00
My Eerste Bybelstories Hardcover by Monique Esterhuyse
R60.00