Vyf Tale Van Die Liefde by Gary Chapman

R120.00

Tieners gaan deur geweldige veranderings, en om hulle effektief lief te he vereis dalk 'n paar nuwe insigte. 

Deur ware gevalle wat dr. Chapman in sy praktyk teegekom het, sal jy ontdek hoe die beginsels van die vyf liefdestale van tieners regtig kan werk in die lewe van jou tieners en jou gesin.

1 In Stock

SKU: 1770002170

Category: South African -Adult/children