13 Uur (Afrikaans Edition) by Deon Meyer

R100,00

1 in stock

Om 05:36 hardloop die vrou teen die hang van Leeukop. Sy is jonk, beeldskoon, Amerikaans  – en beangs. Sy word soos ʼn dier gejag deur mans wat net ure gelede haar beste vriendin se keel afgesny het. Bennie Griessel neem die spoor. Maar net wanneer hy op die punt staan om die Amerikaanse meisie te red, skiet hulle hom. Reg in die hart. Redelik normale dag, jou tipiese dertien uur van Suid-Afrikaanse wetstoepassing.

SKU: 9780798150101
Category:
Weight 0,2 kg
Dimensions 10 × 5 × 2 cm