Anna Atoom en die digitale draak, Eizabeth Wasserman

R50,00

5 in stock

Dis somervakansie en tyd vir Darius om op MonPetit te kom kuier. Anna kan nie wag nie! Sy wil vir hom die grotte op die eiland gaan wys, en hulle gaan vir professor Sabatina help met haar navorsing vir die AardWag oor vulkaniese aktiwiteit. Maar iemand anders stel ook belang in die vulkane om die eiland, veral ’n spesifieke ondersese vulkaan bekend as die Duiwel se Skoorsteen. Dié vulkaanmonding vorm deel van van ’n fyn-uitgewerkte plan om die aarde van oorbevolking te bevry en so die natuurlike balans te herstel: Uranus Draak se finale aanslag. Anna Atoom en die digitale draak,

Eizabeth Wasserman

Sagte band

SKU: 9780624054900
Category:
Weight 0,2 kg
Dimensions 10 × 5 × 2 cm