Gibson, Clive : Die Amptelike K53 (Paperback) *

R50.00

Die topverkoper hou aan om n behoorlike grondslag, van alles wat nodig is om voor te berei vir die leerling- en bestuurderslisensietoets, aan beginners te bied. Die teks is hersien en opgedateer om veranderinge in die pad- en verkeerswetgewing, asook die praktiese vereistes vir die amptelike K53 defensiewe bestuur-sisteem in ag te neem. Daar is ook n nuwe nuttige los invoegsel wat inligting en vereistes oor gerekenariseerde toetsing bevat. Die boek is goed aangebied en verbruikersvriendelik en kombineer al die elemente wat benodig word om die geskrewe, werf- en padtoetse vir motor?etse, motor’s en swaar motorvoertuie te slaag. Dit is ook die enigste handleiding wat elke padreel illustreer. Die teks, illustrasies en selftoetse is ontwerp om die leerproses oor te dra en dit makliker te maak om die leerling- of bestuurderslisensietoets die eerste keer te slaag.

Availability: 1 in stock SKU: 9781432304065

Description

Die Amptelike K53 Slaag jou leerling- en bestuurders-lisensies maklik (Paperback)

Related Products