Die Groot Boek Vir Kleingoed , Illustrasies deur Kali Stileman

R70,00

4 in stock

Die groot boek vir kleingoed is propvol bekende en gunstelingdinge uit ‘n kleuter se ervaringswereld. Die prente is kleurvol en vrolik en maak dit maklik en lekker om te leer van eerste woorde en konsepte, teenoorgesteldes, syfers, vorms, gevoelens, maniere en nog baie meer. Die aktiwiteite en speletjies sorg ook dat ouers en kinders die boek saam kan geniet. Die alles-in-een-boek wat kleuters se vermoens en vaardighede help ontwikkel. Syfers, vorms, kleure, geluide, teenoorgesteldes, gevoelens, maniere, eerste woorde en konsepte, gunstelinge, aktiwiteite en speletjies en nog baie meer!

Die Groot Boek Vir Kleingoed

Illustrasies deur Kali Stileman

Hardcover

SKU: 9780798157537
Category:
Weight 0,2 kg
Dimensions 10 × 5 × 2 cm