Die Kat Kom Kuier (Afrikaans)

R50,00

Out of stock

Arme Boet en sy sussie Sannie sit verlangend voor die venster. Buite reën dit en die wêreld is nat. Hulle wens hulle kan uitgaan, maar hulle weet hulle kan nie. Hulle is doodverveeld, totdat . . . ’n vreemde, vrolike, pratende kat opdaag en die plek behoorlik op horings neem! Dr Seuss se boeke vir beginners is wêreldberoemd omdat hulle kinders so maklik en moeiteloos leer lees. Leon Rousseau se wonderlike vertaling van hierdie klassieke boek sorg vir ‘n heerlike leesavontuur.

Die Kat Kom Kuier

Dr. Seuss

(Afrikaans, Paperback)

SKU: 978-0-7981-5694-3
Category:
Weight 0,2 kg
Dimensions 10 × 5 × 2 cm