Eenmaal Lank Gelede (Afrikaans, Paperback)
R60.00
Availability: Out of stock
SKU: 9780624041337
- Description
- Additional information
Description
Sarie haat skool. Elke keer as sy haar leesboek moet uithaal in die klas, voel sy siek en naar, en haar hande begin sweet en haar stem verdwyn. En dan terg die ander kinders haar wanneer sy hortend en stotend hardop moet lees. Daar is net een persoon wat verstaan – Oujuffrou, wat doer oorkant die bult woon. Oujuffrou vertel die wonderlikste stories. Tot Sarie op ‘n dag in Oujuffrou se motor op ‘n ou, vergete boek afkom – en sy en Oujuffrou saam-saam die boek begin lees.
Eenmaal Lank Gelede
(Afrikaans, Paperback)
Additional information
Weight | 0.2 kg |
---|---|
Dimensions | 10 × 5 × 2 cm |