Ek, Myself en Ekke: Alles oor seks en puberteit by Louise Spilsbury

R60,00

1 in stock

Wanneer ‘n tiener deur puberteit gaan, is dit soos ‘n rit op ‘n tuimeltrein – die hele tyd op of af. 
Toe hoef grootword jou nie te laat stres nie. Lees in hierdie grappige gids wat jy van seks en puberteit hoef te weet. Dit is propvol essensiele inligting en raad vir net wanneer jy dit die nodigste het.

SKU: 9781415023396
Category:
Weight 0,2 kg
Dimensions 10 × 5 × 2 cm