Gehieme Koninkryk, Towerberg: Boek 5 Paperback By (author) Rosie Banks

R80,00

Out of stock

Janie, Bianka en Tamsin is op pad na die bevrore hange van Towerberg! Kan hulle koningin Gorina se vyfde weerligstraal betyds kry – voordat die arme sneeubouters in ysstandbeelde verander? Saam met koning Kieliebaard en hul feetjiemaat, Trixi, beleef die drie maats hierdie keer ’n bibberende avontuur in ‘n sneeuwit wonderwêreld.

Condition: Like new.

SKU: 9780799358582
Category:
Weight 0,2 kg
Dimensions 10 × 5 × 2 cm