Jock Van Die Bosveld by Sir Percy Fitzpatrick (Paperback)

R90.00

Condition: Very good

Die verhaal van Sir Percy Fitzpatrick se ondervindinge as jong prospekteerder en transportryer in die Oos-Transvaalse Laeveld van die tagtigerjare. Die hoofkarakter is egter nie die skrywer self nie, maar wel sy getroue hond, Jock, saam met wie hy spannende jag- en ander avonture beleef.

Availability: 1 in stock SKU: 9780798147521

Description

Jock Van Die Bosveld by Sir Percy Fitzpatrick (Paperback)

Related Products