Moemin Se Verjaardag, Tove Jansson

R60,00

Out of stock

Moemin is terug in Afrikaans! Joegaai! Sedert die TV-reeks in die 1990’s uitgesaai is, is Moemin ‘n geliefde vriend vir vele en sy avonture het die verbeelding behoorlik aangegryp. En wie kan dan nie die aansteeklike kenwysie saamsing nie? In 2010 is Tove Jansson se Moemin-karakters 65 jaar oud. Om dit te vier, verskyn daar ‘n splinternuwe reeks van Moemin-stories vir jonger kinders en vir die eerste keer is hierdie klassieke karakters en gewilde verhale ook nou in Afrikaans in boekvorm beskikbaar.

Moemin Se Verjaardag

Tove Jansson

Afrikaans, Hardcover

SKU: 9780798152273
Category:
Weight 0,2 kg
Dimensions 10 × 5 × 2 cm