Ouens is nie pizzas nie

R50,00

1 in stock

Anja en Zanelle werk vir die Desembervakansie in ‘n pizzarestaurant by die see. Anja steur haar soos gewoonlik  nie aan al Zanelle se praatjies oor ouens of aan die tydskrifartikels wat sy lees nie – soos die een oor ouens en pizzas …

Ouens is nie pizzas nie

  • Paperback
  • Afrikaans
By author  Tania Brink
SKU: 9780799354942
Category:
Weight 0,2 kg
Dimensions 10 × 5 × 2 cm