Thomas@moord.net by Carina Diedericks-Hugo

R50,00

Out of stock

Thomas is nie lus om te trek nie. En hy is nog minder lus om `n nuwe halfboete of –sussie te kry, al is sy stiefma, Louisa, eintlik nogal cool. Boonop is hulle nuwe blyplek `n stokou Victoriaanse huis. Sommer gou begin allerlei vreemde dinge in die nuwe huis gebeur. Thomas hoor geheimsinnige voetstappe voor sy kamerdeur, deure gaan onverklaarbaar oop en toe en sy rekenaar se drukker spoeg die een vreemde boodskap na die ander uit. Kan dit wees dat daar regtig `n spook in die huis is? Thomas@moord.net By Carina Diedericks-Hugo

SKU: 9780799349474
Category:
Weight 0,2 kg
Dimensions 10 × 5 × 2 cm