Tippie se nuwe maat: Vlak 4: Boek 1

R30.00

Availability: Out of stock SKU: 9780799384031

Description

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild.

Elke boek in die reeks bevat:’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelike illustrasies; ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.

 

Tippie se nuwe maat: Vlak 4: Boek 1

Jose & Reinette Palmer

(Afrikaans, Paperback)

Additional information

Weight 0.2 kg
Dimensions 10 × 5 × 2 cm

Related Products