Jock van die Bosveld by Sir Percy FitzPatrick

R100.00

Jock van die Bosveld is een van die weinige Suid-Afrikaanse boeke wat werklik as klassiek bestempel kan word. Dit is die verhaal van Sir Percy FitzPatrick se ondervindige as jong prospekteerder en transportryer in die Oos-Transvaalse Laeveld van die tagtiger jare van die vorige eeu. Die hoofpersoon is egter nie die skrywer self nie, maar wel sy getroue hond Jock.

1 In Stock

SKU: 0627009581

Category: South African -Adult/children