Eggo’s in die skimberge, Kobie Kruger

R40.00

Availability: 4 in stock SKU: 9780624068334
View cart

Description

Mattie Moolman en Henk Velder is al van kleintyd af beste maats. Toe Mattie aand na aand die sterrereen oor die Skimberge oplet, oortuig sy Henk om saam met haar te gaan ondersoek instel. Hulle pak benodigdhede om vir ‘n dag of twee te kan oorleef op Mattie se oupa se ou vlot en vertrek douvoordag met die rivier af, berge se kant toe. Maar hulle kry teespoed toe die vlot by ‘n waterval afstort. En dit was maar net die begin van ’n groot avontuur.

Eggo’s in die skimberge 

Kobie Kruger Sagteband

 

Additional information

Weight 0.2 kg
Dimensions 10 × 5 × 2 cm

Related Products